Die baba klas werkswinkel
+3

Die baba klas werkswinkel

SKU 00069
R180.00
In stock
1
Product Details

Kom leer saam oor jou baba klas.

Ons gaan na die volgende aspekte kyk :

  • Die ELDAS en die baba klas
  • Lesse vir babas (riglyne vir juffrou en mamma)
  • Wat moet jou verwagting wees
  • Apparaat in die baba klas
  • Sinvolle stimulasie
  • Fokus op die kind en nie die inhoud nie
  • Kreatiewe werkies vir babas

Aangebied via videos op ons leerportaal : www.leer.oasisclub.co.za

Die werkswinkel is GRATIS beskikbaar vir ons betaalde kleinkinderonderrig.info lede. (Kontak ons asb vir jou kaartjie.)

Ingesluit is bywoning en 'n sertifikaat (die sertifikaat word eers toegeken na 'n Zoom sessie met die aanbieder en is nie outomaties nie).

Save this product for later
  • Search Products
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Oasis Winkel
Menu
Winkel
Meer oor ons
Aflewering
Kontak ons
076 674 7901 admin@oasisclub.co.za
© 2022 Oasis Club (EDMS) Bpk
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed