Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
In hierdie seminaar gaan ons fokus op die kind in graad pre-R (graad RR).
Ons nooi al ons graad pre-R juffrouens om in te skakel vir die inleidende seminaar om die graad pre-R jaar te bespreek.
Kursus is vooraf opgeneem en sal op ons aanlyn portaal beskikbaar wees.
Sertifikaat ingesluit.
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: