Skaf nou ons flitskaarte aan vir jou klas of huis!
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Die kaarte word gedruk in helder kleure en gelamineer vir jou gestuur. Elke tema is in sy eie pakkie verpak.
Die temas bevat die volgende (nie almal dieselfde nie) :
Hier is die temas (onderwerpe) in die pakket :
Bewegings om te doen |
Dae van die week, maande van die jaar |
Dag en nag |
Emosies |
Groente |
Insekte |
Kleure |
Kunstenaars |
Mense wat my help |
My familie |
My huis |
My liggaam |
My omgewing |
Plante en bome |
Reptiele |
Seediere |
Seisoene |
Sintuie |
Sport |
Troeteldiere |
Voëls |
Vorms |
Vrugte |
Water |
Weertekens |
Wilde diere |
Winkels |
Let op : Die pakket is nie as pdf beskikbaar nie.