Skaf nou ons Graad R Program aan vir 2024.
Die program bestaan uit die volgende :
Verlang jy meer inligting, of wil jy voorbeelde hê? Kyk gerus na ons GRATIS voorbeelde en inligting hier : https://juffrou.info/course/oasis-kurrikulum-2024/
Ons sal ongelukkig nie jou navraag kan hanteer as jy nie hierdie voobeelde en inligting materiaal deurgewerk het nie - meeste vrae word daar beantwoord.
Ons het ook ‘n volledige vraelys waar u skool se getalle en behoeftes aangedui kan word: https://tinyurl.com/oasis-kurr24
Sou u eerder ons gratis opgesomde lesmateriaal wil gebruik, kan u so doen by Afrikaans.com (wat dit vir u moontlik maak): https://afrikaans.com/leerhulp/
Let wel - bogenoemde is nie 'n volledige kurrikulum nie en stem ook nie ooreen met die Oasis Kurrikulum nie - ons is net die skrywers.
Bepalings en voorwaardes :