Ons nooi graag al ons skoolhoofde, skooleienaars en bestuurders uit om hierdie geleentheid by te woon.
Datum en tyd : 16 Maart 2024 om 07h30 tot 13h00 (om 13h00 word middagete bedien)
Plek : Sherewood Lodge, Pretoria - Oos
Onderwerp : Die administrasie van jou skool.Hierdie kongres fokus veral op ons jonger hoofde wat nog wonder watter vorms hulle alles moet hê, onder andere :
Wat is alles ingesluit :
Hoe kan ek bywoon?
Hoeveel plekke is daar?
Ons het net 30 fisiese plekke en 30 aanlyn plekke.
Terme en voorwaardes :