Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie houtblokke bevat 30 blokke en word uit 34mm hout gemaak (dikte). Die blokke word in primêre kleure geverf en is lekker helder.
Die verf is non-toksies.