Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Laai gerus ons pdf af met prentjies op wat jy in jou klas kan gebruik.
Ideaal om as die prentjie by die kinders se name te gebruik of by die rakkies waar die tasse gebêre word.