Skaf nou ons 3 idees boekies aan. Die boekies is propvol bruikbare idees vir jou klas en huis! Leerstasies en aktiwiteite gefokus op die 2 tot 6 jarige.
Let wel : Hierdie boekies word NIE as pdf gestuur nie, maar is slegs uitdrukbaar.
Gaan na www.juffrou.info en skep jou gratis profiel. Dit is hier waar ons jou toegang sal gee tot die boekies. Jy kry 12 maande toegang waar jy die boekies in volkleur kan uitdruk.
Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.