Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Opleiding vir die hele jaar!!!!
SLEGS AANLYN
Om dit bekostigbaar te hou (en sonder om kwaliteit in te boet) is die opleiding aanlyn.
Dit beteken dat
Ons aanlyn leerportaal se adres is is : https://www.juffrou.info
Opleidingsessies is beskikbaar vanaf 10 Januarie 2024 tot 31 Desember 2024.
Hierdie pakket is 'n uittreksel uit ons Volledige indiensopleiding vir jou skool (Volledige pakket) en fokus op díe skole wat slegs behoefte het aan die Hoofde afdeling.
Al die onderwerpe is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels.
Die volgende onderwerpe is beskikbaar -
Hoofde en skoolbestuur :
Hoe werk die opleiding?
Koste :
R2 500.00 eenmalig.
Hierdie pakket is nie afbetaalbaar nie.
Hierdie is nie net opleiding nie, dis 'n belegging!!!