Hierdie geleentheid fokus op kleuterskoolhoofde, eienaars en naskool eienaars of bestuurders.
Ons fokus in die webinar (ons beveel werklik aan dat die webinar bygewoon word en nie nét die opnames gekyk word nie) op die volgende :
Datum : 8 Junie 2024
Tyd : 08h00 tot 12h00 (min of meer)
Met betaling stuur ons vir jou die webinar skakel om te registreer. Elke betaling verseker 1 plek en 1 persoon wat vrae mag stel.
Na afloop van die webinar sal die video sowel as die voorbeeld gesondheidsbeleid op ons portaal www.juffrou.info beskikbaar wees. (Skep solank jou gratis profiel hier om sake te vergemaklik.)
Terme en voorwaardes :