Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ons klaskratte is ideaal vir die skooltjie wat glo in konkreet leer en daardie ekstra hupstoot benodig. Julle gebruik steeds julle eie program (of ons program) - maar brei uit met die klasbokse.
Hierdie bokse bevat :
Ons klasbokse is beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Let wel : Een pakket is vir een ouderdom (ouderdomme kan ongelukkig nie gemeng word nie.)