Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Skaf hierdie klei bouplanne aan (14 bladsye).
Op elke bladsy is 'n foto van 'n klei-dier. Gee nou die kinders kans om die diere te probeer bou deur die prent as inspirasie te gebruik.
Geskik vir ouderdomme graad 2 en graad 3.
Oasis Klublede kan die boekie gratis bekom : https://kleinkinderonderrig.info/klei-bouplanne/