In kort kursusse fokus ons op baie spesifieke onderwerpe. Hierdie kursusse het nie 'n sertifikaat nie en tel nie vir SACE punte nie, maar dien as verryking vir onnies en ouers.
Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.