Hoekom moet ons kinders konkreet leer?
Wat is konkreet leer?
Wat is perseptueel motoriese ontwikkeling?
Hoe pas ek dit toe in my klas of huis?
Kom leer by die skepper van Graad R sonder werkskaarte hoe om alles die hele tyd konkreet in jou klas en huis toe te pas!
(Hierdie werkswinkel is geskik vir onderwysers en ouers).
Op 13 April 2024 is ons in Potchefstroom (ons bevestig die venue nader aan die tyd).
Tyd : 08h30 tot 13h00 (onnies, ouers en hoofde)
Ingesluit : Bywoning en jou sertifikaat
Kom loer ook die dag na Oasis Klub se oulike apparaat!
Onderwerpe vir die dag :
Dieselfde dag vanaf 13h30 tot 16h00 hou ons 'n hoofde kongres. Hoofde kan dus die hele dag bywoon, of net die middag bywoon.
Ons gaan met die hoofde gesels oor die volgende :