Leer sonder werkskaarte - die fondasie van konkreet leer.
00240
R180.00
In stock
1
Product Details
Hierdie kursus vorm die fondasie van Oasis Club. Ons leer konkreet, ons leer as ons beweeg ons leer nie as ons in boeke werk en met ons boude op stoele geplak sit nie!
Kom ons wys jou hoe.
Wat sluit dit in :
Toegang tot die video opname vir 6 maande (op ons aanlyn portaal www.juffrou.info)
Uitdrukstuk (die volledige skyfies is ongelukkig nie beskikbaar nie)
'n Sertifikaat (aflaaibaar en uitdrukbaar)
Waaroor gaan ons gesels?
Wat is die fondasie van leer?
Die ouderdom geboorte tot 6 jaar en konkreet leer.
Hoe doen ek dit in my klas? (Veral met baie kinders?)
Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.