Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ons is super duper opgewonde om ons splinternuwe LEER SPEEL SPEEL program bekend te stel.
Vir wie is die program?
Dis vir babas by die huis. Babas by mamma, pappa, oupa, ouma of selfs die nanny! (Dis nie 'n skole program nie, dis spesifiek en uniek vir die huis omstandighede.)
Hoe werk dit?
Wat kry jy alles?
Metodiek :
Ons program berus om leer deur speel. Daar is dus geen inkleurwerk en boekwerk in die program nie. Daar is wel baie pret en ons wys jou die waarde wat die aktiwiteite het!
Sien hoe jou baba floreer en groei in ons bekwame hande.