Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie legkaart het 4 bladsye. Al die bladsye het skilpaaie op en die legkaart het 4 dele.
Laai die pdf af.
Let wel die pdf mag nie gedeel of aangestuur word op enige manier nie.
BETALINGS MOET VIA PAYFAST OF PAYPAL GESKIED. GEEN EFT'S ASB!!!