Die fondasie van lees lê in die konkrete belewing van die geskrewe taal. Die ouditiewe belewing en herkenning van die letters (wat as klanke gehoor word). Die visuele belewing van elke vorm. En die suksesvolle samevoeging hiervan in konteks om woorde en later sinne te vorm.
Dis wanneer een van die bogenoemde stappe uitgelaat word wat die gate in die fondasie in leesvaardighede begin vorm. Hierdie gate word 'n gapende afgrond as dit nie aangespreek word nie.
Ons Lekker Letters is so saamgestel dat dit al die areas dek! Dis maklik om te gebruik met algemeen beskikbare apparaat wat benodig word. Dit kan in die klas of tuis gebruik word. Dis geskik vir die kleinspan, maar ook as remediërende hulpmiddel.
Die Lekker Letters word ongelukkig nie as uitdrukbaar, aflaaibaar of pdf's beskikbaar gestel nie, maar as uitgedrukte volkleur bundel.
Elke pakket sluit die volgende in :
Die pakket sluit die volgende in :