Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Maak lesbeplanning jou moeg? Weet jy nie waar om te begin nie? Skryf jy bladsye en bladsye vol en op die ou einde doen jy min daarvan?
Ons het raad!
In hierdie (vooraf opgeneemde) kursus kyk ons na die volgende :
Ons gee vir jou 'n templaat wat jy kan gebruik om jou eie lesse op te beplan.
Neem deel aan die bekendstelling van hierdie wonderlike kursusse!
1. Lesbeplanning vir babas (0 tot 2 jaar) gebasseer op die NCF (ELDAS) - aanlyn kyk in jou eie tyd.
2. Lesbeplanning vir peuters (2 tot 4 jaar) gebasseer op die NCF (ELDAS) en oorgang na CAPS - aanlyn kyk in jou eie tyd.
3. Lesbeplanning vir graad R gebasseer op CAPS - aanlyn kyk in jou eie tyd.
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: