Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
In hierdie pakket is daar 'n mannetjie (uit hout) wat se arms en bene kan beweeg word. Die mannetjie is sowat 30cm lank.
Die kind kyk op die kaartjie hoe die beweging moet lyk, voer dan eers die beweging met hulle lyfies uit en bou dan met die mannetjie om die beweging aan te dui.
Die kaartjies is op dik karton gedruk.