Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Is jou meisiekind (tussen 4 en 7 jaar oud) mal oor meerminne? Dan is ons meermin boks net wat julle nodig het!
Ingesluit is die volgende :
Ons sluit 'n handige gids in om te wys hoe al die aktiwiteite aangepak kan word!
Alles vir net R350! Ons sien uit om jou klein meermin se hart gelukkig te maak.