Hierdie opleiding fokus op die personeel wat na skool diens doen.
Die opleiding is aanlyn op ons onderrigportaal (juffrou.info) en sal vir die hele jaar beskikbaar wees :
Die opleiding word deur Sophie Breytenbach aangebied.
Nota : Die opleiding is slegs in Afrikaans beskikbaar!