Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Wil jy ons naskool (middagsorg) program gebruik in 2024?
Nou is kans om teen afslag die program te bestel. Let wel!!! Die opleiding kan dadelik gedoen word, maar die program word via koerier teen 5 Januarie 2024 afgelewer.
Die opleiding is aanlyn op ons onderrigportaal (juffrou.info) en sal vir die hele jaar beskikbaar wees :
Die opleiding word deur Sophie Breytenbach aangebied.
Die program :
Nota : Die opleiding is slegs in Afrikaans beskikbaar! Die program is egter in Engels of Afrikaans beskikbaar.
Die program word uitgedruk en gebind afgelewer. Ons stel geen pdf's beskikbaar nie. Geen kopieë toegelaat nie.