Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Koop nou jou boekie vol patrone aan. Dit begin met maklike patrone (sien die foto as voorbeeld) en word al moeiliker. Daar is altesaam 20 bladsye in die boekie.
Geskik vir leerders in Graad R en Graad 1.
Indien jy met PayFast of PayPal betaal is die produk dadelik beskikbaar. Indien jy EFT verwag 'n 3 tot 5 werksdag vertraging.
Voorwaardes : Die pdf is slegs vir gebruik deur jouself in jou eie huis of klaskamer. Kollegas moet elkeen hulle eie kopie aankoop. Geen pdf mag gedeel word nie. Ons vertrou julle sal ons help om ons produkte bekostigbaar te hou.