Ons het raad! Ons kan nie jou kind se huiswerk minder maak nie (al dink ons huiswerk in graad 1 is 'n euwel!). Maar ons kan jou bystaat met raad en 'n strategie.
Ons fokus op die bemagtiging van ouers en wil jou leer hoe om huiswerk met jou kind aan te pak op so 'n manier dat dit weer pret raak. (Dink jy nie dis moontlik nie? Dit is!)
Ons wys jou hoe om aktiwiteite konkreet en deur beweging aan te pak - ja, selfs spelwoorde!
Bespreek nou vir hierdie kursus en verander julle lewe!
Die kursus sal op Saterdag 18 Mei 2024 beskikbaar wees.