Hierdie inhoud stem ooreen met die program vir Graad R behalwe dat die skrif oefeninge en werksboeke meer formeel is.Die program as ‘n geheel is egter steeds informeel en konkreet in benadering.
Ons program vir Graad 1 en 2 is al suksesvol in skole gebruik waar die kinders leer uitvalle beleef.Dis ook suksesvol aangewend in ‘n opset waar die kinders ‘n verrykte program benodig.
Vakke is as volg :
Ons assesserings en rapporte is in lyn met die assesseringsbeleid.
Ons sluit ‘n volledige letter pakket in om die aanleer van die letters en klanke te vergemaklik.Hierdie letters word dan in graad R, 1 en 2 op dieselfde manier aangeleer en hersiening is sommer maklik!