Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Stel jy belang in ons kurrikulum?
Hierdie jaar is ons inligting as kursus beskikbaar by www.juffrou.info
Daar is videos en voorbeelde. Ons gesels oor ons tuisprogram, skole program en hulp programme.
Kliek hier om toegang te kry : https://juffrou.info/course/oasis-kurrikulum-2024/
Dit is dus nie nodig om enige iets op die winkel te bestel nie, kliek hierbo en kry toegang. Indien jy wel hierdie Gratis item bestel, sal ons jou epos met die skakel na die kursus.