Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Skaf hier ons graad 2 werksboeke aan.
Let wel! Die werksboeke loop saam met ons kurrikulum en is sinneloos op hulle eie.
Kyk hier onder by “You may also like” vir ons kurrikulum programme.
Geen kopieë word toegelaat nie.
Werksboeke word in volkleur uitgedruk, geringbind en per koerier aan u gestuur.
Die onderwyseres bepaal self watter werkskaarte op watter dae gedoen word. Die werkskaarte is so saamgestel dat daar makliker en moeiliker werk is om vir elke kind se vlak voorsiening te maak.
Die jaar se werksboeke behels die volgende :
Terugbetalings, kopiereg: