Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Pas die vorms en die kleure. Fantasties vir koördinasie!
Gemaak uit plasties (dit sal kan breek as dit hard val).
Kleure is pragtig helder.
6 eiers ingesluit met verskillende vorms.