Patrone vorm die fondasie van wiskunde, maar ook van taal. Alles om ons is vol patrone en herhaling!
In hierdie boks is dit die fokus: Patrone.
Ons begin maklik en die patrone raak al moeiliker soos jou kind vorder.
Ideaal vir klasse om as leerstasie in te span elke week.
Dis ook vir ouers wat tuis op hierdie belangrike aspek wil fokus.
Ingesluit :