Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie speletjie fokus op :
In die pakket is duursame stokkies en sirkels in helder kleure. Sowel as glanskarton kaartjies met patrone op om te pak.
Dit begin by maklike patrone en word al hoe moeiliker.