Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Getallelyn loop vanaf 0 tot by 20.
Druk bladsye uit in A4 grootte, lamineer en knip uit. Plak nou die dele vas teen die muur om 'n reuse getallelyn te vorm.
Hierdie hulpmiddel is gratis beskikbaar vir ons betaalde klublede. Kliek hier as jy 'n klublid is : https://kleinkinderonderrig.info/reuse-getallelyn/