Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Robotika en kodering is die nuutste toevoeging tot die vakke wat vanaf 2023 in ons graad R klasse moet wees. Maak hierdie gedagte jou moedeloos? Ons het raad!
Die opnames vir hierdie kursus is nou gereed. Toegang tot die kursus is vir 6 maande waarna toegang verval.
Kies tussen Afrikaans en Engels.
Waaroor gaan ons gesels?
Koste : R195/persoon (sluit 'n sertifkaat ook in)
Aanbieder : Die kursus word deur Yolandi van Oasis Vroeë Kinderontwikkeling Konsultante aangebied en beloof (om soos al Oasis se ander kursusse) van hoë gehalte te wees.
Akkreditasie : Ons is by SACE geregistreer en die kursus sal dit reflekteer op die sertifikaat.
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: