Skaf nou ons rympie pakket aan. Hierdie gediggies is almal deur kinderontwikkeling spesialiste geskryf en fokus op die kind se vermoë en ouderdom!
Hierdie pakket word gedruk en gelamineer versend in 'n netjiese sakkie. Ons stuur ongelukkig geen pdf's nie.
Pakket sluit 40 gediggies in. Elkeen op sy eie A4 bladsy. (Elke gediggie is gelamineer EN al die gediggies is saam in 'n handige gids gebind. Die gelamineerde een is vir jou tematafel or muur en die gids is vir gebruik in jou beplanning.)
Beskikbaar in Afrikaans of Engels. Afslag indien beide tale bestel word. NEEM KENNIS : Die Afrikaanse en Engelse gediggies is nie direkte vertalings van mekaar nie.