Woon nou hierdie opwindende kursus by!
Musiek in die babaklas : hulpmiddel of hindernis.
Jy kan inskakel op ons leerportaal en na die opname kyk in jou eie tyd www.juffrou.info
Die seminaar sluit 'n sertifikaat in wat op ons portaal gegenereer kan word.
Ons fokus op die ouderdom geboorte tot 3 jaar.
Waaroor gaan ons gesels?
Bespreek en betaal jou plek voor Vrydag 26 April vir die bekendstellingsprys van R75. Daarna sal die seminaar R150 kos.