Is jou kind tans in graad R? Is jy 'n juffrou met 'n graad R klas?
Dan is hierdie werkswinkel vir jou!
In hierdie voorafopgeneemde videos vertel Yolandi van den Heever - Breytenbach presies vir jou wat is skoolgereedheid.
Ons gaan na die volgende aspekte kyk :
Ontvang hiermee saam :
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: