Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie kaarte van 1 tot 10 kan ingespan word as kleispeelmatte. Tellers kan ook gepak word om die aantal op die kaart aan te toon.
Druk uit en lamineer.