Kyk hoe oulik is die syfers! Vanaf 1 tot 20. Die skrif is korrek en die kleure helder en prettig om duidelik raak te sien.
Let wel! Na betaling word 'n epos gestuur met 'n aflaaiskakel. Kliek binne 70 uur op die skakel en laai die dokument af. Maak doodseker dat jou eposadres reg ingetik word met die bestelling.