Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Laai jou gratis syferspeletjie af.
Druk die kaarte uit en lamineer. Gebruik nou wasgoedpennetjies of tellers saam met die kaarte. Laat die kind die aantal kolle op die kaart tel en die hoeveelheid tellers uitpak. Knyp nou 'n wasgoedpennetjie aan die regte syfer vas.
ONTHOU!!! Die skakel om af te laai word na jou epos gestuur (maak dus seker jy tik reg).Die skakel verval na 'n tyd.