Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie syferspeletjie bevat syferkaarte 1 tot 10 en prente 1 tot 10. Pas nou die getalsimbool by die aantal prente.