Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ingesluit is 11 bladsye met teken kaarte.
Het jy kinders in jou klas wat nie weet waar om 'n prent te begin teken nie? Die inspirasie is bloot nie daar nie. Ons teken kaarte kan help (geskik vir graad R tot 3)