Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Tel die vingers en knyp met 'n wasgoedpennetjie die regte aantal vas.
Geniet die gratis hulpmiddel!