Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Laai jou eie stel van hierdie telkaarte af. Maak asb seker om nie die pdf te versprei aan vriende of kollegas nie.
Hierdie produkte en diens kan slegs gelewer word indien ons op ons kliënte se integriteit kan staatmaak.