(Also available in English - listed as a separate item in our online store).
LET WEL!!! Die temas word per bestelling verwerk. Verwag 'n 2 tot 3 weke wagtydperk voor versending.
Ingesluit is die volgende :
Belangrike notas : Temas kan nie uitgesoek word of 1 vir 1 aangekoop word nie. Die opsies is een Kwartaal op 'n slag, of al vier gelyk.
Hierdie is nie 'n kurrikulum nie, dis slegs uitgewerkte temas wat deel uitmaak van die aanvangskennis in lewensvaardighede.
Geskik vir ouderdomme : 4 tot 6 jaar (Graad pre-R en R)
Die temas :
1. Ek in die skool
2. My lyfie
3. My sintuie
4. Ek leef gesond
5. Dis my familie
6. Hier bly ek (my huis)
7. Die mense wat my help
8. Mense wat kunstenaars is
9. Die sport wat ons speel
10. Beroepe
11. My kultuur
12. So beweeg ons op paaie en spore
13. So beweeg ons in die lug
14. So beweeg ons op water
15. Alles wat winkels verkoop
16. So word geboue gebou
17. Klaargemaakte kos
18. Diere op die plaas
19. Suiwel en suiwel produkte
20. Diere om te troetel
21. Wilde diere in die veld
22. Wilde diere in die woud
23. Diere in die see
24. Diere wat in die woestyn bly (en diere wat op die ys bly)
25. Skurwe reptiele
26. Dinosourusse
27. Allerhande voëls
28. Tuis op land en in water
29. Insekte wat ons help
30. Insekte wat pla
31. Allerhande goggas (spinnekoppe)
32. Allerhande goggas (wurms)
33. Van druppels tot damme
34. Plante vir die mooi
35. Plant om te eet
36. Bome is belangrik
37. Dag en nag
38. Die seisoene
39. Paasfees
40. Kersfees