Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Bestel nou ons VAKANSIE PROGRAM en kry groot afslag! Hierdie program word eers die laaste week in November versend om gereed te wees vir Desember 2023.
Wat sluit dit in?
Alles word gedruk en gebind versend.