As ek my kry dan werk die kinders op papier! Ons sit groot gedeeltes van die dag en doen werkies. Ons kleur baie in. Boekies is vir my so oulik! Die ouers hou van al die papierwerk. Maar hoe gaan ons die uitkomste bereik sonder boekwerk?
Klink enige van die opmerkings hierbo soos jou klas? Dan is hierdie kursus vir jou!
Stap saam met Yolandi van Graad R sonder werkskaarte deur die reis om jou skool of klas te omskep in 'n konkreet leer paradys!
Ons gaan oor 'n tydperk van 4 sessies fokus op die volgende :
Elke sessie bevat praktiese raad wat fokus op die klas-opset. Propvol fotos om uit te druk en hulpmiddels om in jou klas te kan gebruik.
Ons gaan kyk na klasse vanaf 3 jaar tot graad 1.
Hierdie werkswinkel is aanlyn beskikbaar (kyk in jou eie tyd) en sluit 'n sertifikaat in.
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: