Maak CAPS jou moedeloos? Is jy nie heeltemal seker waar dit inpas nie? Sukkel jy om te verstaan hoe om jou eie lesse uit te werk en steeds by CAPS te bly? Mag jy jou eie lesse uitwerk? Hoe keer ek om so op die kurrikulum te fokus en van die kinders te vergeet?
Is hierdie vrae wat jy het?
Woon dan ons volledige CAPS kursus by.
Hierdie kursus word opgedeel in 4 sessies. Die sessies word vooraf opgeneem en kan in jou eie tyd gekyk word aanlyn. Elke sessie is 2 ure lank.
Na elke sessie is daar 'n assessering. Dit behels veelvuldige keuse vrae, vrae met kort antwoorde en fotos wat jy in jou klas neem. Die doel van die assessering is om seker te maak die kursus maak 'n verskil in jou klas!
Verwerf na afloop van die kursus 'n sertifikaat.
Daar is afslag vir groepe met meer as 3 personeel.
Let wel : Hierdie is nie 'n SAQA kursus nie. Dit beteken dis nie NQF level 4 of 5 nie.
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: