Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Opleiding vir die hele jaar!!!!
SLEGS AANLYN
Om dit bekostigbaar te hou (en sonder om kwaliteit in te boet) is die opleiding aanlyn.
Dit beteken dat
Ons aanlyn leerportaal se adres is is : https://www.juffrou.info
Opleidingsessies is beskikbaar vir 12 maande (vanaf die datum wat betaling ontvang is)
Al die onderwerpe is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels.
Die volgende onderwerpe is beskikbaar -
Algemeen :
Baba personeel (Geboorte tot 2 jaar):
Hoe werk die opleiding?
Hierdie is nie net opleiding nie, dis 'n belegging!!!