Opleiding vir die hele jaar!!!!
SLEGS AANLYN
Om dit bekostigbaar te hou (en sonder om kwaliteit in te boet) is die opleiding aanlyn.
Dit beteken dat
Ons aanlyn leerportaal se adres is is : https://www.juffrou.info
Opleidingsessies is beskikbaar vanaf 10 Januarie 2024 tot 31 Desember 2024.
Die opleiding is beskikbaar as
Al die onderwerpe is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels.
Die volgende onderwerpe is beskikbaar -
Assisstente :
Algemeen :
Baba personeel (Geboorte tot 2 jaar):
Peuter personeel (2 tot 4 jaar):
Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) :
Skoolhoof en admin personeel :
Hoe werk die opleiding?
Koste :
R2 800.00/skool per kwartaal of
R9500.00/skool vir die hele jaar se opleiding (besparing van R1 700.00)
(Dit is 24 onderwerpe wat uitwerk op onder R400.00 per onderwerp!)
Dit beteken dat jou personeel genoegsame opleiding deurloop in 12 maande teen ‘n koste van onder R700.00 per personeellid.
Dit is omtrent R50.00/maand per personeellid!!!
Hierdie is nie net opleiding nie, dis 'n belegging!!!