Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ons maak graag gratis vorm kaarte in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Gaan deur die bestelproses, en kyk dan in jou epos - ons stuur die skakel vir jou. Laai af binne 72 uur.
LET WEL! Hierdie vorms is baie uitgebrei en verseker nie die minimum wat ons graad R en jonger leerders moet leer nie. Terloopse blootstelling is natuurlik altyd goed. Ons het ook ondersteuning en produkte vir die hele grondslagfase en nie net uitsluitlik vir graad R en jonger nie.